My Bord Boek - Leeus Maximize

My Bord Boek - Leeus

PM-XX-042

Availability: Limited Stock

R 38.00

Pragtige fotografiese en geillusteerde boeke, ryk aan visuele (foto's, prente) en woord stimulasie.
Ontwerp vir genot en om woordeskat en kognitiewe groei te verhoog.
'n Uitstekende bron vir kinders om die vyf elemente van grafiesekuns - lyn, vorm, massa, tekstuur en kleur - te ontwikkel.
Hierdie elemente kan gekombineer word om die sewe beginsels van visuele organisasie-eenheid te optimiseer, naamlik - harmonie, verskydenheid, balans, verhouding, beklemtoning, beweging en herhaling.
Alles om 'n jong intellek te ontwikkel en ontdekking/verkenning vas te vang in kinders se leerproses en pret.
Ontwerp om spraak skoling, nommer skoling, lees skoling en eerste woorde te ontwikkel vir grondslagfase.
Vir ouderdomme 3+.