Klassieke Sprokies - Gans Meisie Maximize

Klassieke Sprokies - Gans Meisie

PM-XX-223

R 20.00

Jong breine het konstante stimulasie nodig, ongeag of dit in die vorm van sang, dans, toneelspel of lees is.
Die voorsiening van 'n stabiele, stil en veilige omgewing help die kind om sy of haar sintuie te ontwikkel, en om elke spesiale oomblik van die dag te begryp deur die belewing van spesiale avonture gevul met betowering en raaisels, of heeltemal nuwe ervaringe.
Hierdie bewese en genotvolle stories is ontwerp om die kind se vrugbare verbeelding te stimuleer, en hom of haar tot op "opwindende vlakke" weg te voer waar hulle 'n lewe van avontuur kan beleef, sowel as baie opwindendede sprokies ontdek wat hulle sal toelaat om die wêreld vanuit die veiligheid van hul eie bed te verken.
Om die woorde van elke storie ten volle te benut, vertel die storie stadig, dan hard, vinniger en stadiger, terwyl jy seker maak dat jy die ware inhoud van die storie vasvang, sowel as die belangstelling van alle jong luisteraars en lesers. <?xml:namespace prefix="o" ns="urn:schemas-microsoft-com:office:office"?></o:p>