Flash Cards - Vyf Sintuie (5pc) Maximize

Flash Cards - Vyf Sintuie (5pc)

LS-SE-016-A

R 20.00

Hierdie flitskaarte verbeter begrip en insig van kinders deur kurrikulum- gebaseerde onderwerpe af te breek in maklik verstaanbare visuele flitskaarte.

Sintuie sluit in:

Sig, reuk, smaak, gehoor en gevoel.

Die kaarte is op 'n 200gsm glans papier gedruk, daar is slegs op een kant gedruk, vol kleur en glans gelamineer aan beide kante. A6 grote.

Kinders ontwikkel basiese sintuig konsepte.