Flash Cards - Kleure (27pc) Maximize

Flash Cards - Kleure (27pc)

LS-HB-024-A

R 88.00

Hierdie flitskaarte verbeter begrip en insig van kinders deur kurrikulum- gebaseerde onderwerpe af te breek in maklik verstaanbare visuele flitskaarte.


Kleure (27) sluit in:

Rooi, geel, oranja, pers, blou, groen, swart, bruin en wit.

Die kaarte bestaan uit die naam, 'n prentjie wat die kleur voorstel en 'n hand wat die kleur uitbeeld.


Die kaarte is op 'n 200gsm glans papier gedruk, daar is slegs op een kant gedruk, vol kleur en glans gelamineer aan beide kante. A6 grote. Kinders leer basiese kleur konsepte.