Flash Cards - Seisoene Maximize

Flash Cards - Seisoene

LA-RV-014-A

R 18.00

Hierdie flitskaarte verbeter begrip en insig van kinders deur kurrikulum- gebaseerde onderwerpe af te breek in maklik verstaanbare visuele flitskaarte.

Seisoene sluit in:

Somer, Herfs, Winter en Lente.

Die kaarte is op 'n 200gsm glans papier gedruk, daar is slegs op een kant gedruk, vol kleur en glans gelamineer aan beide kante. A6 grote.

Kinders ontwikkel basiese sintuie konsepte.