Birthday Chart - A4 - Eend (13pc) Maximize

Birthday Chart - A4 - Eend (13pc)

PM-WC-018-EEND

R 80.00

On sale On sale!

-R 60.00

R 140.00

Hierdie paket bestaan uit 13 verskillende eend ontwerp kaarte.

Elke maand het sy eie unieke eendjie-gebaseerde ontwerp met een titelkaart.


Die kaarte is op n 200gsm glans papier gedruk, daar is slegs op een kant gedruk, vol kleur en glans gelamineer aan beide kante. Grote is A4.