Speel Leer Slim - Dr Melodie de Jager Maximize

Speel Leer Slim - Dr Melodie de Jager

Dr. Melodie de Jager

More details

BO-MJ-004-A

R 265.00

Kinders ontwikkel voortdurend en gedy as daaglikse roetine 'n interaktiewe speletjie word. Speel Leer Slim is 'n gids om Ma en Pa (en ideaal alle versorgers) te help om hulle kind se liggaam, hart en verstand met weldeurdagte ingryping te help vorm. Dit bevat hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel. Deur Dr Melodie de Jager en Liz Victor.